{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

An evening of undiluted, genuine caring and giving!  A time to share your ‘overflow’ with the needy and not-so-needy.  All the hidden gems, forgotten items or any extras in your house, garage, storage unit, beachside cottage and family vaults) We laugh, share, give away, bless, and just enjoy the warmth of giving and receiving…no hidden costs! This is a date-to-save and an experience not to be missed.

 

BLESSINGAAND:

‘n Mega- sypaadjie-verkoping, maar jou beursie kan tuis bly!! Dis die een aand in die jaar wanneer ons  onse huise, spense, klerekaste, winkelstore, motorhuise , boekrakke en opgaarplekke leegmaak en alles aandra fabriek toe. Ons verlustig ons in hoe mense klein juweeltjies vind tussen opgaargoed en hoe dowwe oë weer kan blink oor ‘n verrassende ‘fonds’ wat gemaak word! Ons bederf mekaar met seënwense, salf mekaar met liefde en geniet die impak van ons  oorvloed in ander se lewens.  Dis ‘n aand van blessings gee en in veelvoud terugkry daarna: dag-na- dag-na –dag….

 

Back Back to top