{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Join us for a weekend of family fun and games the first weekend of March.  Come and enjoy the outdoors and nature. Whether you enjoy camping with a tent, caravan or prefer a chalet, the weekend promises to cater for everyone’s preferences.  During this weekend there will be no service on the Sunday at the factory and everyone is invited to join as for the scheduled services at the camp venue.

 

GEMEENTEKAMP:

Die eerste naweek in Maart is dit gemeentekamp.  Almal word uitgenooi om ‘n naweek van gesinspret en plesier vir die hele gesin te kom beleef.  Kom met jou karavaan of tent en vir die wat nie kampers is nie, is daar ook chalets of hutte beskikbaar.  Met die gemeentekamp is daar nie ‘n diens by die fabriek nie en almal word genooi om die geskeduleerde dienste vir hierdie naweek by die kampterrein by te woon.

 

 

 



Gallery
Gemeentekamp 2015





Back Back to top