{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Bible study is presented every Wednesday evening at 7pm at the ministry. Various topics are researched and discussed. Various topics are examined and everyone with an interest in learning more about the Word of God is encouraged to join.

Topics that are discussed include the following:

  • Discipleship Course: Bibliology
  • Revelation through Hebrew eyes.
  • The feasts of God.
  • Gifts of the Spirit.
  • Religions of the world.
  • Etc.

 

BYBELSTUDIE:


Bybelstudie word aangebied by die bediening, elke Woensdagaand om 7 nm. Verskeie onderwerpe word nagevors en bespreek. Verskeie onderwerpe word ondersoek en elkeen wat belangstel om meer oor die Woord van God te leer word aangemoedig om in te skakel.

Onderwerpe wat bespreek word sluit die volgende in:

  • Dissipelskap Kursus: Bibliologie
  • Openbaring deur Hebreeuse oë.
  • Die feeste van God.
  • Gawes van die Gees.
  • Gelowe van die wêreld.
  • Ens.
Back Back to top