MINISTRY TO THE SICK
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Ministering to the sick is an important instruction given to us by Yeshua in Mark 16:17. Hospital visits and visiting the sick is part of our ministering responsibility.
SIEKEBEDIENING:
Bediening aan die siekes is ’n belangrike opdrag wat deur Yeshua aan ons gegee is volgens Markus 16:17. Hospitaal besoeke en besoeke aan siekes is deel val ons bedieningsverantwoordelikheid.
Back | Back to top |