{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Doop of Sprinkel is ’n Bybelse blik op die betekenis en proses van die doop.

Daar bestaan verskeie sienings rondom die doop en die toepassing daarvan. Elke denominasie of geloofsorganisasie probeer om hulle weergawe van die doop as die korrekte siening voor te hou.

In hierdie boek poog ek om die doop skriftuurlik weer te gee. Deur my navorsing oor die doop, het ek verskeie weergawes ondersoek en vergelyk ek hierdie weergawes en sienings van die doop met wat die Bybel rondom die doop beveel. 

Dit wat in die boek weergegee word is moontlik vir sommige denominasies kontroversieel, maar ek wil elke leser aanraai om self die Bybel te bestudeer om dit wat hierin geskryf staan te beproef.

Back Back to top