Paul van Niekerk: Huwelikskamp Die huweliksverykingsnaweek van 22 tot 25 Sept 2016 was vir my kosbaar omdat ek getuie kon wees van sewe vriende wat gedoop is en nuwe mense opgestaan het. My beker loop nog steeds oor. Die verryking van ons lewens...
Soos u alreeds agtergekom het, is ons fisies gestremd. Maar ons gees is gesond en gekoppel aan Jesus. Ons is bewus dat u ons met  ‘’bewondering’’ of  selfs ons met empatie beheen… oor ons fisiese toestand. Maa...
My kleindogter, van drie, trek 'n haar uit haar kop, kou dit dan en sluk dit in. Haarbolle kan vorm en 'n blokkasie in die spysverteringskanaal  veroorsaak. Ons was  bekommerd.  Van sy een jaar oud is krap sy haar ma baie seer ...
Ek het as vier jarige seuntjie my hart vir die Here gegee en ek was vier jaar oud gewees toe ek my eerste speletjie “Diablo” op my nefie se rekenaar  gespeel het, vandag weet ek die satan het “BIG TIME” kom steel in verho...
Back Back to top